Kwela

Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

About this book

Palazzo van die laaste dans | Short Stories & Fiction Anthologies

Rachelle Greeff

"Soos tevore ontgin sy tot in die senuwee," skryf Petra Müller van die bekroonde Rachelle Greeff se vierde kortverhaalbundel, Palazzo van die laaste dans. In al tien kortverhale werk die skrywer soos dikwels met die primêre magte wat pols in alle lewens - seksualiteit, liefde, godsdiens, dood. Een van die leitmotifs wat deurlopend in die verhale figureer, is dans. Dans as vergestalting van energie, van dissipline en deursettingsvermoë, maar uiteindelik ook die teenoorgestelde daarvan: van kortstondige oomblikke waarin ‘n mens jouself kan verloor - kan vergeet van die alledaagse meedoënloosheid van bestaan.

Buy this book

Available at:

Price:


More information

Palazzo van die laaste dans | Short Stories & Fiction Anthologies


Author: Rachelle Greeff
Category: Short Stories & Fiction Anthologies
ISBN: 9780795702365
Date Released: 01 September 2006
Price (incl. VAT): R 175.00
Format: Soft Cover

About this author

Rachelle Greeff


Rachelle studied B.Drama at the University of Stellenbosch and thereafter an Honours in Journalism (cum laude).  In the Eighties she worked as reporter...

Read more...

Kwela also recommends these titles: